Mr Bullbar in Bloemfontein

Newsletter 23 October 2019
Hello ,

We at Mr Bullbar, believe that the strength of our product is fit for your vehicle. We are specialists in the manufacturing of "Bull-bars", "Hunting-Rigs", "Game Viewing Rigs", "Replacement-Bumpers", Side sills, Canvas Canopies, LDV Cages & Roll Cages

Mr Bullbar Nuus

 Mr Bullbar is steeds die markleier na 30 jaar in die staalbedryf. Ons is die afgelope 19 jaar besig met die vervaardiging van bakkietralies, jagrame en ander toebehore. Daar word gereeld na nuwe produkte en ontwerpe gekyk en volgens spesifikasie en behoefte vervaardig.

Nuwe era bakkies verg spesiale voorsorg omrede die wanddikte van bakke baie dun is. Ons metode van hegting help deurdat daar nie op rand van bak geboor mag word nie en gewig en wrywing word na binnekant van bak verplaas om krake te voorkom.

Ons waarborg steeds ons produk en persoonlike diens. Kontak gerus vir Nic Staal by 082 967 9188 vir jou volgende tralie!

BESOEK ONS WEBBLAD - Klik hier

www.mrbullbar.co.za | Contact
Powered by AcyMailing